Sanger en liedjieskrywer, Jannie du Toit, het Dinsdag die FAK prestige-toekenning vir sy unieke en meesterlike bydrae tot die bevordering van kleinkuns in Afrikaanse musiek tussen 1971-2021 ontvang.
Die ikoniese sanger Koos du Plessis wie se nalatenskap ongeëwenaard is, al is hy veertig jaar gelede oorlede. Photo supplied. Die dood van die Afrikaanse sanger, Koos du Plessis, in ‘n motorongeluk 40 ...
Ek gee op met Afrikaanse musiek. Ek het nou al amper al die Afrikaanse kunstenaars op die mark probeer, en ek kan die goeies op een hand tel. Die probleem is, ligte musiek en Afrikaanse musiek is ...
Afrikaanse musiek is bobaas – oor alle Suid-Afrikaanse tale en genres heen! Dit was die boodskap by die uitdeling van die Suid-Afrikaanse musiekpryse (Samas) Vrydag toe die sanger en liedjieskrywer ...